Successfully reported
+49

Zimbali Lakes Boulevard Suites 103

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Albiza Drive, Zimbali Lakes, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Zimbali Lakes Boulevard Suites 103 is 'n kontemporêre woonstel in Ballito. Die eenheid is gerieflik naby strande, winkels en die lughawe geleë. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie of vir 'n sakereis.

Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer wat slegs met 'n stort toegerus is.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en 'n sentrale etenstafel. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n omskakelaar wat die TV en Wi-Fi aan die gang hou tydens beurtkrag. Gaste het ook toegang tot 'n gasstoof en herlaaibare ligte.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die dak met swembadsitkamers vir daardie heerlike warm somersdae, gasbraaigeriewe asook veilige parkeerplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Alastair Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 13 Albiza Drive, Zimbali Lakes, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zimbali Lakes Boulevard Suites 103 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Albiza Drive, Zimbali Lakes, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa5ec09b264facd329796ed6596c509bf0c1dac4649335da9e34dbbfe291141b337d4580d533293ffde779d483afd78043d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 13 Albiza Drive Zimbali Lakes 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.554935091194 31.183418447607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang