Zimbali Lakes Boulevard Suites 103
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Albiza Drive, Zimbali Lakes, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Zimbali Lakes Boulevard Suites 103 is 'n kontemporêre woonstel in Ballito. Die eenheid is gerieflik naby aan strande, winkels en die lughawe. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n sakereis.
Die eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste in die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en 'n etenstafel toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n omsetter wat die TV en WiFi tydens beurtkrag aanhou. Gaste het ook toegang tot 'n gasstoof en herlaaibare ligte.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die dak met sonstoele vir warm somersdae. Daar is ook gasbraaigeriewe en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Alastair Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 13 Albiza Drive, Zimbali Lakes, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Zimbali Lakes Boulevard Suites 103 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Albiza Drive, Zimbali Lakes, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang