Zimbali Lakes Boulevard Suites 218
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Albizia Drive, Zimbali Lakes, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Zimbali Lakes Boulevard Suites 218 is 'n kontemporêre ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die eenheid is gerieflik naby strande, winkels en die lughawe geleë, wat dit ideaal maak vir paartjies of korporatiewe reisigers.
Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir tot 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid spog met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer is ingerig met 'n slaapbank wat 'n kind kan akkommodeer indien nodig. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die dak met swembadsitkamers vir daardie heerlike warm somersdae, gasbraaigeriewe, asook veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Alastair Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 13 Albizia Drive, Zimbali Lakes, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Zimbali Lakes Boulevard Suites 218 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Albizia Drive, Zimbali Lakes, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang