Successfully reported
+14

Zimbali Ocean Club

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 501 Zimbali Lakes, Zimbali Lakes Resort, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Zimbali Ocean Club bied stylvolle en gemaklike akkommodasie in die lewendige kusdorp Ballito. Hierdie woonstel is ideaal vir enkelreisigers, paartjies of klein gesinne.

Die woonstel bied slaapplek vir 3 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind in die sitkamer. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met stromingsdienste in. Verder het die woonstel lugversorging en onbeperkte WiFi.

Gaste het toegang tot geriewe op die perseel, insluitend 'n gemeenskaplike swembad en 'n gimnasium. Veilige parkering en 24-uur-sekuriteit is beskikbaar. Die akkommodasie is ook gerieflik geleë, net 15 minute vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 501 Zimbali Lakes, Zimbali Lakes Resort, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zimbali Ocean Club het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 501 Zimbali Lakes, Zimbali Lakes Resort, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0de55056309ec10690fd23b03453989109387dc88410d842affa5aaab45454d0dc8c398d1cdf29b8bbb4c1ce418f5b0746d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 501 Zimbali Lakes Zimbali Lakes Resort 4422 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.550270875026 31.185054591168
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang