Successfully reported
+28

Zimbali Suite 205

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Corkwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Zimbali Suite 205 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met see-uitsigte in 'n kompleks in Ballito. Dit is ongeveer 15,7 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en is 'n ideale opsie vir beide ontspannings- en sakereisigers.

Dié woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek. Verder is daar 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste het toegang tot die oord se geriewe wat 'n swembad, gimnasium, Valley of the Pools, Bushbuck-klub, tennis- en muurbalbane, 'n 18 putjie-gholfbaan, verskeie kroeë en 'n koffiewinkel insluit.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Ragini Geverifieer

Eiendomme 31

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Corkwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Corkwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f5bc11b6b95d0693c65e98b14cc0a1d46aaad90a2055407661eeb74eea9c2f5e833caaeb84663eacbc0721172883724bb43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 5 Corkwood Drive Zimbali Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5626206 31.1902944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang