Zimbali Suite 213
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Corkwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Zimbali Suite 213 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Dit is gerieflik geleë ongeveer 15.7 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide vakansie- en sakereisigers.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en sluit ook 'n dubbelslaapbank vir kinders in, en vir vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n patio met buitesitplek. Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel en die oord se geriewe, wat 'n swembad, gimnasium, die Valley of the Pools, die Bushbuck Club, tennis- en muurbalbane, 'n 18-putjie gholfbaan, en verskeie kroeë en 'n koffiewinkel insluit. Ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, asook verskeie strande kan in Ballito geniet word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Pranduth Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 5 Corkwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Zimbali Suite 213 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Corkwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang