Zimbali Suite 412
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Corkwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Zimbali Suite 412 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito en bied 'n see-uitsig. Dit is ongeveer 15,7 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, wat dit ideaal maak vir vakansiegangers en sakereisigers.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek, en daar is 'n TV en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en die oord se geriewe, insluitend 'n swembad, gimnasium, die Valley of the Pools, die Bosbokklub, tennis- en muurbalbane, 'n 18 putjie-gholfbaan, en 'n paar kroeë en 'n koffiewinkel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Ragini Geverifieer
Eiendomme 31
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Corkwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Corkwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang