Successfully reported
+13

Zimbali Suites 108

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2025 tot 29 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Corkwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 090 R2 627 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Zimbali Suites 108 is 'n stylvolle woonstel in Ballito, 'n welgestelde kusdorp in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir paartjies, klein gesinne of sakereisigers.

Die woonstel met lugversorging bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat tot 4 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, ook toegerus met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n slim-TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond.

Gaste kan 'n verfrissende swem in die gemeenskaplike swembad geniet en het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering. Die woonstel bied rustige uitsigte oor die tuin en is gerieflik geleë net 18 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 5 Corkwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 090
R 3 090 R 2 627
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 090
R 3 090 R 2 627
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 090
R 3 090 R 2 627
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Corkwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e32dc6353f1bdcb12574b3ef30eb83b6a5230e1ee500d111fba459e50630f71a54ae863cf6396dc4b2bef84fb08f015b30e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 090 nouVanaf R2 627 per nag (plek vir 4) 5 Corkwood Drive Zimbali Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.563070257354 31.189375020902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang