Ziminé Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Kronkel Street, Northern Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ziminé Cottage is 'n knus selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Noord-Paarl. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie stad in die wynlande.
Hierdie ateljee-eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens beskik die eenheid oor lugversorging en vir vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n patio met 'n braai en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby geleë. Verskeie plaaslike wynplase kan in die omliggende omgewing geniet word. Stellenbosch is ongeveer 33 km weg, terwyl Franschhoek ongeveer 32 km weg is.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nandi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 15 Kronkel Street, Northern Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Ziminé Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Kronkel Street, Northern Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang