Zimmer Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 
            
            
                Kapasiteit: 4 persone
                                                        
                                            
 2 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 3 Klipplaat Drive, Highway Gardens, Edenvale, 1609, Gauteng
- Vanaf R575 per nag (plek vir 4)
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Zimmer Cottage is in Edenvale in Gauteng en is ideaal vir gaste wat sentrale verblyf soek.
Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof en mikrogolfoond toegerus.
Die kothuis word deur 'n sonkragstelsel aangedryf. Die geisers word gedurende die dag verhit en in die aand word dit deur 'n rugsteunbatterystelsel ondersteun. Dit is 7 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 18 km vanaf Sandton. Gaste kan ook nabygeleë restaurante geniet. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- 3 Klipplaat Drive, Highway Gardens, Edenvale, 1609, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 4 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 2 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 3 Klipplaat Drive, Highway Gardens, Edenvale, 1609, Gauteng
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang