Alfresco Zinger 205
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 205 Alfresco, 61 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Alfresco Zinger 205 is in Amanzimtoti geleë en bied gehalteverblyf vir 'n vakansie aan die Suidkus van KwaZulu Natal. Dit is in 'n veilige woonstelgebou aan die strandfront geleë en is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. In die leefarea is 'n dubbelbed.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met OpenView-kanale. Daar is plafonwaaiers in die woonstel.
Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en gaste kry veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel met toegangsbeheerde hekke en kringtelevisie. Daar is gemeenskaplike braaigeriewe op die eerste verdieping. Bykomende parkeerplek kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Etli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 205 Alfresco, 61 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Alfresco Zinger 205 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 205 Alfresco, 61 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang