Successfully reported

Zinyala Private Game Reserve

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Jan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Salig met vriendelike diens. Siele rus in die bosveld. Rustige omgewing sonder die stad se geraas. Skoon en lieflike huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Acheson Charles P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Excellent. The place is beautiful and very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tawnee R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Nice weekend away out of the city. The stay was amazing! A simple unit with everything we needed. And it was only 2 hours out of Joburg, which made it perfect for a quick weekend out of the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was great, Zinyala sien ons weer! Dit was 'n wonderlike naweek. Die kamers is vreeslik skoon en netjies, alles wat 'n mens nodig het. was vreeslik behulpsaam en baie gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilton A
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jul 2024

Good stay. Very peaceful, clean and relaxed. Good host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Great. Our stay was great, definitely would come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantastic. Fantasties, lekker baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Excellent value and helpful staff though slightly rundown. The direction board missing (which they knew) and as a result, we got lost and wasted 2 hours on a very poor road. The whole facility while still functional is showing signs of neglect, indicative of financial stress. The owner and guests partook in small arms target shooting which spoilt the quiet ambiance. The game was very sparse and skittish.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolande V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Sep 2023

Ek was bietjie teleurgesteld met 'n paar dinge by Zinyala. Eerste plek: Ek was onder die indruk dat daar aircons in die chalets sal wees (soos geadverteer). Daar was nie. Petrus is 'n fantastiese bestuurder en ek prys hom met lof. Hy het 'n waaier vir ons gebring vir die kamer. Tweede plek: Daar is vertel van die waterval, ons as gesin is baie lief vir die natuur en staproetes ens. Ons was erg teleurgesteld om te hoor die waterval werk nie meer nie. Dit was 'n groot groot teleurstelling. Daar was toe inderdaad nie baie om te doen nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 160
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Nylstroom, Bela-Bela, 0081, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViNjVhMzcyLWNiYTQtNGFiMS05ZTY1LTE4YmIyNWE4MGQxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 R33 Nylstroom 0081 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.6243333 28.189416666667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang