Znork Besoekers Tuiste
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Queens Way, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Znork Besoekers Tuiste is 'n bekoorlike soldereenheid wat ideaal is vir 'n klein gesin of paartjie. Dit is op dieselfde eiendom geleë waar die eienaar in Kimberley woonagtig is.
Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is ingerig met 'n dubbelbed, 'n driekwartbed en 'n enkelbed. 'n Bababedjie kan gereël word. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en komplimentêre WiFi is beskikbaar. Hierdie eiendom is ook om die draai van Pick n Pay, KFC en die Gariep-hospitaal geleë.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Dubbelbed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marazaan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Queens Way, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Znork Besoekers Tuiste het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Queens Way, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang