Znork Besoekers Tuiste
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Queens Way, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Znork Besoekers Tuiste is 'n bekoorlike solderwoonstel wat ideaal vir 'n klein gesin of 'n paartjie is. Dit is op die eienaar se erf in Kimberley geleë.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed, driekwartbed en 'n enkelbed. 'n Bababedjie kan op versoek voorsien word. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi. Die woonstel is om die draai van 'n Pick n Pay, KFC en die Gariep-hospitaal geleë.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Dubbelbed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marazaan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Queens Way, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Znork Besoekers Tuiste het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Queens Way, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang