Zoasis Accommodation
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Manual Cresent, Zoar, 6656, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Zoasis Accommodation bied slaapsaal-styl verblyf in Zoar, een van die oudste nedersettings in die Klein Karoo en 1 van 2 sendingstasies in die onmiddellike omgewing. Ons verblyf is ideaal geleë vir besoekers wat die buitelugleefstyl geniet, waar inheemse kultuur, geologie en wonderlike biodiversiteit geniet kan word.
Verblyf word gebied in 'n slaapsaalstyl gastekamer wat tot 8 gaste kan akkommodeer. Die kamer het 4 dubbelstapelbeddens, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis en braai-area direk buite die koshuis asook 'n bykomende Lapa op die perseel.
Ons personeel is vriendelik en sal hul bes probeer om jou tuis te laat voel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
4 x Stapelbed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Cole Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 16 Manual Cresent, Zoar, 6656, Wes-Kaap
- Gaste dink Zoasis Accommodation het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Manual Cresent, Zoar, 6656, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang