Successfully reported

Zondereinde Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Joarine D
1 nag
5.0
Okt 2025

Kalem, rustig lekker. Vir 'n naweek weg. Dit was beslis 'n lekker wegkom kans.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Wat 'n amazing plekkie om te bly. Rustigheid rondom jou. Gasheer was great. Wat 'n amazing plekkie om te bly. Rustigheid rondom jou. Gasheer was great. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes C
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Netjies, rustig en toegerus. Die kamer was skoon en netjies. Al die nodige toebehore was voorsien. Die uitsig van die plaas en omgewing was baie ontspannend. Sal definitief weer hier kom oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Haakdoorndrift 383KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47a0e291e3eddcf149b8ed9140fbbcd869e7aa97c5ed11794a822a2d302108090f68b35b4cd611f53af21c80a976fafeac53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Farm Haakdoorndrift 383KQ Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -24.692826401923 27.397169309319
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang