Successfully reported

Zongororo Mountain Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Renate V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Mooi uitsig, kos was uitstekend en eienaar se woefies het vir ons kom kuier. Ja, ons het lekker oornag, mooi uitsig gehad, maar die weer was onpleasierig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meg D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Just what we needed. Great location for the Elands Valley marathon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rowan M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Home away from home. Great atmosphere and absolutely amazing staff. A home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ideale omgewing vir ontspan, natuur ontdek en gesinskuier. Atmosfeer van die houthuisies was sprokies mooi. Om elke oggend wakker te word en die wolke in die oorkantste berge te sien vorm en verdwyn, is sielsontspannend. Die trein wat deur die berge gaan, vertel 'n storie op sy eie en Zongororo se vriendelike honde wat kom groet en saam op die staproetes gaan, soos ware gidshonde, help mens die omgewing geniet. Die swembad was lieflik blou en verfrissend na 'n staptog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig S
1 nag Gesin met tieners
4.0
Apr 2025

Comfortable stopover well positioned for Jhb to Kruger. All good and hosts were very accommodating. Beds could do with a refresh in the cabin we stayed in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ryno E
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Okt 2025

All great except the dogs. Everything was awesome. The only problem I had was the dogs sleeping on the outside chairs with muddy paws and barking throughout the night right outside where they were sleeping. The hostess was friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Cornelius G
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2025

Baie aangename personeel. Nie vir puntenerige mense nie. Baie basies.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Brenda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Daar is 'n plek van sielerus! "Total bliss" Met aankoms is ons verwelkom met varsgebakte broodjies. Ongelooflike mooi omgewing. Netjies, veilig en plek van sielerus. Elsa, jy en jou span is tops. Baie dankie vir 'n onvergeetlike ervaring. Hier word kenisse familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irmsche L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Absolutely wonderful. Was wonderlik gewees. Het dit regtig geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lekker gebly. Lekker gekuier. Lekker gerus. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was fantasties gewees en het ons regtig baie tuis laat voel. Ons sal definitief weer terug gaan. Die uitsig was asemrowend gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R860
R 860 R 774
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R860
R 860 R 774
per nag, vir 2 mense
Vanaf R860
R 860 R 774
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Doornhoek JT 341, Portion 14, Waterval-Onder, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e4f423b2c800f493cacb6b953fa4f4914edc844ed038d6c008becd027eec4018b526ad33c2d3e4b97c21a8c45a3e76178e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R860 nouVanaf R774 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Farm Doornhoek JT 341 Portion 14 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.64587 30.375213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang