Zongororo Mountain Lodge
Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 16 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 55 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Doornhoek JT 341, Portion 14, Waterval-Onder, 1195, Mpumalanga
-
Vanaf
R860R774 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zongororo Mountain Lodge is op 'n plaas in privaat besit geleë in Waterval-Onder, 'n klein dorpie aan die oewer van die Elandsrivier. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, vir óf 'n ontspannings- of korporatiewe wegbreek.
Verblyf bestaan uit 6 eenhede met slaapplek vir tussen 4 en 24 persone elk. Hierdie eenhede het óf 1 óf 2 slaapkamers toegerus met 'n koningingrootte-bed, dubbelbed of 1 of 2 enkelbeddens, 'n goed toegeruste kombuisie en 'n privaat stoep.
Die hoofgebou sluit 'n vermaakarea in wat biljart, 'n veerpyltjiebord en 'n kroegarea insluit waar skemerkelkies geniet kan word. Die eiendom bied ook braaigeriewe, 'n gastesitkamer, 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplek en 'n konferensielokaal wat voorsiening maak vir spangeboue, troues en ander sosiale byeenkomste. Verskeie doendinge en toere kan ook op versoek gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Farm Doornhoek JT 341, Portion 14, Waterval-Onder, 1195, Mpumalanga
- Gaste dink Zongororo Mountain Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 55 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Doornhoek JT 341, Portion 14, Waterval-Onder, 1195, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang