Successfully reported

Zonneblom Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Liné M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Netjies, heerlik en veilig. Baie lekker gebly en die plek is baie netjies. Die eienaar laat ons tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gailene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig. Plekkie is salig ideaal om net weer asem te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Netjies en vriendelike diens. Sal Zonneblom Guest House beslis aanbeveel. Netjies, skoon, gerieflik en baie mooi. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mattie S
1 nag
4.8
Des 2022

Baie oulike plek! Vriendelike diens. Lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola G
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Uitstekende diens. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Baie plek vir ons 3 klein kinders om te speel en rustige, netjiese en ruim verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie R
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Heerlik oorgeslaap. Diens vanaf die eienaar is baie goed. Huisie is lekker ruim, goed toegerus, skoon en netjies. Eienaar was baie vriendelik en bereid om ons in te wag op Oukersaand nadat ons oponthoude op die pad gehad het en 2 ure later as die afsny-tyd vir inboek was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nelri V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Des 2022

Rustigheid vir die siel. Zonneblom Gastehuis is die ideale middelpunt om te ontspan en herlaai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thinus V
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2022

Gemaklik. Goeie oorslaap plekkie. Geen foute.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andre G
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2022

Netjies en skoon. Alhoewel die plekkie baie kompak is, is dit aanvaarbaar vir 'n nag se oorslaap. Baie netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
2.4
Okt 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Church Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8251d3f76e2a7f51766d83f851ef987278f3bf456de74f2ab300535049c704015dfa8c54e8d4427aedacddffbf3d59403fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 10 Church Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.497799891496 25.014393925667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang