Zonnekus Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Marais Street, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Zonnekus Guesthouse bied luukse selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in die kusvoorstad Milnerton, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en ontspanningsreisigers wat op soek is na 'n gerieflike en ontspannende tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie stad.
Die verblyf bestaan uit 3 selfsorg-ateljee-eenhede, almal met privaat ingange, veilige parkeerplek en en suite-badkamers. Verder spog elke eenheid met 'n oopplan-uitleg met 'n gemaklike bed, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie en 'n induksiestoof. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n buite-area met braaigeriewe en buitemeubels, asook veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is ongeveer 550 m van Milnerton Beach en Milnerton Gholfklub af. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is ook naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Deon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 6 Marais Street, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Zonnekus Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Marais Street, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang