Successfully reported

Zonnenstrahl Caravan Park

Kampeer/karavaan

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Japie het ons hartlik verwelkom en tuis en veilig laat voel. Ablusie was skoon en gerieflik met 'n ktagpunt in badkamer. Staanplek word netjies onderhou met 'n gerieflike braaidrom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great stay. Friendly owner and staff. Well organised. Nice and quiet. Plenty of hot water and great water pressure. Very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Salig. Ons het elke oomblik geniet. Die plekkie is klein en die kampeerplekke is egter lekker ruim met baie skaduwee. Japie en Elize is die beste en hulle eerlikheid is 100%. Ek het my kamera op die tafel buite my karavaan vergeet en ure later toe laat weet hulle, hulle wag vir ons tot ons terugkom sodat dit nie gesteel word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Great place to camp, quiet and secure but within walking distance of the town. Friendly staff keep the small caravan/camp grounds clean and tidy. The camp area has Braai facilities, an electric point, and a light. There is thick mown grass everywhere, making camping comfortable. There is plenty of hot water in the open kitchen and in each of the bathrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Very good. Everything was great from cleanliness to the lovely town with all its things to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Trudie N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Was rustig, my honde het dit net so geniet. Was so rustig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adre J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Baie rustige omgewing, pragtige natuurskoon. Heerlik gekamp, netjies en skoon ablusies, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carolien A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Dankie ons het heerlik gekamp! Mooi kampeerterrein met lekker groen gras. Baie netjiese en skoon geriewe. (1x toilet is net bietjie min as die kamp vol is). Vriendelike ontvangs personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Baie mooi dorp. Die kampterrein is pragtig en goed geleë. Die personeel is besonders vriendelik en behulpsaam. Ongelukkig skiet die ablusiegeriewe ver te kort. Unisex badkamers is nie gemaklik nie. Vier honde wat vry rondhardloop en saam met eienaars die badkamers besoek, is ook nie aanvaarbaar nie, al het die Park se eienaars toestemming gegee (nie lekker vir die kampeerders nie).

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Elmaree Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 104

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 420
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 420
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 371, New Street, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac8a46339614ee49a3fb6b31cf83c0dddcac17b8c21e892d874fbd1c046c1ba8a0aae19c3b9e8f3fc2b1d9063b9511b0f262?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 Plot 371 New Street 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.873456060167 24.55181279259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang