Zonnevanger
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noord Agter, Paardeberg Road, Windmeul, Paarl, 7623, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zonnevanger is 'n gastehuis op 'n plaas in privaatbesit, halfpad tussen die Paarl en Wellington sowat 9 kilometer van die Paarl se middedorp af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge in die Wynlande.
Ons het 8 eenhede wat smaakvol versier is. Elke eenheid het 'n dubbelbed en/of 'n driedubbele stapelbed met 'n en suite-badkamer of 'n aparte badkamer met 'n wasbak, toilet, bad en/of stort. Verder is elke eenheid toegerus met 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, en lugversorging.
Konferensiegeriewe kan bespreek word, en ons het ook 'n puik trou-venue op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar en Zonnevanger is lekker naby wynplase, perdryplekke, bergfietsroetes en ander besienswaardighede en doendinge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 104
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Noord Agter, Paardeberg Road, Windmeul, Paarl, 7623, Wes-Kaap
- Gaste dink Zonnevanger het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noord Agter, Paardeberg Road, Windmeul, Paarl, 7623, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang