Zulwini Tree House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2798 Civit Avenue, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
- Vanaf R1 460 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Zulwini Tree House skuil in die boomtoppe van die Afrika-bos met magiese uitsigte oor die Krugerwildtuin en die verafgeleë bergreekse. Hierdie unieke kothuis is geleë op 'n verhoogde platform wat rondom 'n lewende boom gebou is en sal verseker gaste 'n onvergeetlike ervaring bied. Kom oog tot oog met 'n kameelperd terwyl jy oggendkoffie teug of met 'n welverdiende skemerkelkie terwyl jy die magie van die Afrika-sonsondergange ervaar.
The Tree House het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed en slaapkamer 2 beskik oor 2 enkelbeddens. Albei kamers deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuis en 'n sitkamer in. Neem asseblief kennis dat jy trappe moet kan klim om toegang tot die huis te kry.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area, onderdakparkeerplek en WiFi in. Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat voëlkyk, bergfietsry, swem, die groot 5, wildkyk en fietsry insluit.
Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, bergfietsry, wildritte, die groot 5, wildkyk, swem, begeleide staptogte, visvang en fietsry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 2798 Civit Avenue, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
- Gaste dink Zulwini Tree House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2798 Civit Avenue, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang