Successfully reported
+81

Zungah Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cockscomb Road, Plot 245, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Zungah Lodge bied selfsorgverblyf op 'n wildsplaas in die Uitenhage-/Kirkwood-distrik wat deur heuwels omring word. Hierdie kodge bied aan gaste die geleentheid vir voetslaan, voëlkyk, fietsry en bergfietsry.

Die lodge bied 'n verskeidenheid uniek versierde eenhede wat elk 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die eenheid met slaapplek vir 4 het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens, terwyl die ander eenhede 'n dubbelbed of 'n koninggrootte-bed het. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die lodge wek sy eie elektrisiteit. Daar sal geen kragonderbrekings wees nie.

Elke eenheid het 'n gesellige leefarea en 'n kombuis wat 'n yskas-vrieskas, gasstoof, gas-oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe het. Daar is ook in elke eenheid 'n etenstafel met stoele. WiFi is beskikbaar.

Van die eenhede lei na stoepe met buitesitplek en al die eenhede het privaat braaigeriewe. Zungah Lodge het 'n gemeenskaplike plonspoel en daar is veilige parkeerplek. Die lodge is 50 km vanaf Kariega (Uitenhage) 51 km vanaf Kirkwood en 88 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Cockscomb Road, Plot 245, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Gaste dink Zungah Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cockscomb Road, Plot 245, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc21a1412dd6edae65307ad135954830db3f221a4a9b6cf35b1ae483f55e7c5806f1ed269e620dd2baefbc9e4789f5d109018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Cockscomb Road Plot 245 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.546275479309 25.127190690346
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang