Successfully reported

Zur See

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Hannalie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Was 'n heerlike besoek. Ons gasheer was puik. Beslis nog 'n besoek werd! Baie lekker. Pragtige uitsig. Baie gemaklike bed en fasiliteit. 'n Rooster vir roosterbrood sal 'n plus wees. 'n Waslyn om handdoeke en kostuums op te hang sal 'n aanwins wees. Kamerdiens-staf was vriendelik en betroubaar. NB, laat asb. toekomstige gaste weet dat die laaste twee tolhekke (Marianhill en Thongathi) slegs met kontant of kredietkaart betaal kan word. Ons het amper by die tolhek moes vakansie hou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenny M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die kamer was baie netjies en die diens was voortreflik. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very clean, friendly, walking distance from everything. Super safe and friendly, the dogs are adorable. Close enough to everything. We had everything we needed. Owners and staff were very helpful and friendly, but not "in your face."

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

We are coming back! What a wonderful experience! From checking in early, the kindness we received, to hearing the waves rolling in the evening. Thank you, Don. We will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker plek. Nice, dankie. Sal weer oornag in tye van nood.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mpilo M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Peaceful and rejuvenating. A peaceful stay, with great customer care and accommodating staff and host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faith H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Easy booking, great service. Thank you for a safe and friendly stay. Loved the 2 friendly doggies that greeted us too. Felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl H
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Rustig. Ja, dankie. Dit was baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darren C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Excellent experience and great value. Wonderful stay at a great venue with an excellent host. The staff were all friendly and welcoming. Our unit was clean and well looked after. The location is great with easy access to shops, entertainment and the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Don
Zur See
Thank you so much for your kind words! I’m thrilled to hear you enjoyed your stay and found value in what Zur See offers. We’re proud of our team for making guests feel welcome, and it's always great to know the location and setup worked well for you. We’d love to host you again anytime you're in Ballito! Warm regards, Owner – Zur See

Jacobus Pieter Martin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustige kuier in Ballito. Ons het baie lekker gebly, die plek het baie ruim en privaat gevoel. Sal definitief weer daar bly as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Don
Zur See
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ek is bly om te hoor julle het die ruimte en privaatheid geniet — dis presies waarna ons strewe. Dit sal ’n plesier wees om julle weer te verwelkom wanneer julle weer in Ballito is. Vriendelike groete, Eienaar – Zur See

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Don Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 066
R 1 066 R 587
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 066
R 1 066 R 587
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 066
R 1 066 R 587
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Ashley Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd40dd44bf18d81bb4b078e5ff2dbdcea913bf14d8ec288dac7a227754fcdc7ddc3e582d5486b1a38335a626dd764c2ec1a90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 066 nouVanaf R586 per nag (plek vir 2) 151 5 1 5 1 Ashley Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.538003504796 31.213329740545
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang