Successfully reported
+15

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elim/Papiesvlei Road, Zuurknolsvlei Farm, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zuurknolsvlei Selfsorgverblyf bied gemaklike verblyf op 'n skilderagtige plaas, 15 km vanaf Stanford en 38 km vanaf Hermanus in die Overberg-streek.

Verblyf word in die hoofplaashuis voorsien, wat geskik is vir 6 gaste, maar tot 11 in totaal kan akkommodeer. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, sowel as 'n solderslaapkamer, 2 badkamers, 'n goed toegeruste kombuis, 'n leefarea en 'n lieflike stoep waar gaste kan braai of net kan ontspan. 'n Houtdek met 'n Jacuzzi dra by tot die sjarme.

Let asseblief daarop: Hierdie is 'n 100% af-netwerk verblyf. Gaste word vriendelik versoek om nie elektrisiteitshonger toestelle (soos verwarmers) saam te bring nie, aangesien dit die sonkrag vinnig sal dreineer, veral op bewolkte dae. Daar is beide binne- en buitekaggels beskikbaar om dinge knus te hou.

Besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing sluit in bergfietsroetes, daguitstappies na Elim of Baardskeerdersbos, sowel as besoeke aan nabygeleë wynplase en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jonathan S
Saam met lewensmaat
5.0
Really great place in a beautiful setting - will definitely be back again! Really great weekend spot to unwind, take in some beautiful ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Fernando T
Saam met vriende
5.0
Stilte. Rustigheid. Vrede. Gesellige samesyn met vriende. Baie lekker gebly. Goed uitgerus in pragtige, stil omgewing.
Sep 2025
Andries T
Saam met vriende
5.0
Perfekte naweek weg! Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Die buite-sitarea was die hoogtepunt van ons verblyf, met welige groen en asemrowende uitsigt...
Sien meer
Apr 2025
Brenda D
Saam met vriende
5.0
Perfect weekend away! I had an amazing weekend at Zuurknolsvlei. The outdoor sitting area was the highlight of our stay, with lush gree...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Voula P
Saam met vriende
4.8
Great stay. Friendly host. Everything you could possibly need. Perfect for a weekend away.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Elim/Papiesvlei Road, Zuurknolsvlei Farm, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elim/Papiesvlei Road, Zuurknolsvlei Farm, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dd9746e66b84c24b3609975736a468af4696443243bc31f81632581a1972009af4a579ab64ad86527223bcd10b5acea6bab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Elim/Papiesvlei Road Zuurknolsvlei Farm 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.472813163358 19.57980717791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang