Zwahili Private Game Lodge & Spa
Kry 40% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Sep 2025 tot 12 Des 2025.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Mooifontein, Modimolle, 0510, Limpopo
-
Vanaf
R8 516R5 110 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zwahili Private Game Lodge & Spa bied en 'n egte Afrika-ervaring met gerief, styl en luuksheid. Die eksklusiewe privaat wildlodge is 2 ure se ry noord van Johannesburg in 'n malariavrye gebied aan die voet van die Waterberg in die Bosveldstreek van Limpopo. Die streek het 'n betowerende landskap met grootliks onontdekte berguitsigte, diep klowe, antieke rotskuns, strome en savanne, elk ryk aan inheemse plantlewe, voëllewe en wilde diere.
Die lodge bied 3 hoof-lodgekamers, 4 safari-suites, 2 Executive-suites en 'n Presidential-suite. Elke kamer en suite het 'n balkon of dek met uitsigte, 'n elektroniese kluis vir waardevolle items, gratis tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad, 'n haardroër en 'n verwarmer.
Van die verlengde houtdek af kan gaste die sonsondergang ervaar en gaste kan ook die boma geniet. Die lodge bied 'n swembad.
Wildkyk word aangebied deur 'n ervare veldwagter en gaste kan leeus, kameelperde, sivetkatte, rooikatte, sebras, blouwildebeeste, elande, rooibokke, rooihartebeeste, volstruise, gemsbokke, waterbokke, blesbokke, koedoes, bosvarke, vlakvarke en talle kleiner bokke sien. Daar is meer as 400 spesies voëls wat die skaars akkedisvalk en bruinslangarend insluit. Die wêreldbekende Nylsvlei-voëlreservaat is in die area vir aspirant-voëlkykers. Voetslaanroetes is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Betsy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Farm Mooifontein, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Zwahili Private Game Lodge & Spa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Mooifontein, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang