Successfully reported

Zwana Nathi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Quintin C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Zwana Nathi is eenvoudig gestel perfek, wonderlike plekkie. Die lekkerste wat ons gesin nog ooit in Marlothpark gebly het. Daar is aan alles gedink om jou verblyf gemaklik te maak. Die kinders het heerlik geswem in die pragtige swembad en die skottelgoedwasser het dinge baie gemaklik gemaak, die eienaar was ook baie behulpsaam en vriendelik. Ons gesin is eintlik kampers, maar Zwana Nathi sal ons gesin definitief weer sien. Dankie vir 'n wonderlike naweek in gemak, in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Zwana Nathi
Baie dankie vir so 'n mooi resensie. Dit maak my hart warm klop as ek hoor ons gaste geniet ons boshuis. Ons sien uit na julle volgende kuier. Bosgroete, Dana

Hoffie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons sal beslis weer van Zwana Nathi gebruikmaak. Ons het vir 2 dae gebly en dit was baie lekker. Die huis is ruim en gerieflik met alle bykomstighede. Die stoep met die braai is veral goed gebruik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Zwana Nathi
Dankie dat jy tyd geneem het om 'n review te doen. Altyd lekker om te hoor bons gaste het hul blaaskans geniet. Ons sien julle hopelik weer een van die dae. Bosgroete, Dana

Andile M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Perfect. Perfect, everything was as shown in the pictures, but I would highly recommend an oven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Zwana Nathi
Thank you for your review, Andile. Great to hear that you enjoyed your first visit to Marloth Park. Rest assured, a full kitchen revamp is on the cards for the future. Hope to see you again soon. Zwana Nathi greetings, Dana

Andre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Tranquility in the bush. Had a lovely, relaxing weekend away in the bush, with lots of wildlife visiting us every day. Would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Zwana Nathi
Thank you for taking the time to leave a review. We are looking forward to your next visit. Bush greetings, Dana

Muzi D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Superb. Superb, they must include an iron.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Zwana Nathi
Thank you for the feedback. Will consider your suggestion about the iron. Bush greetings, Dana.

Savaki C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Relaxing galore. Baie gerieflike plek, waarde vir geld en baie netjies, sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Zwana Nathi
Baie dankie vir jou terugvoer, Savaki. Lekker om te lees dat jul die tydjie in ons boshuis Zwana Nathi geniet het. Ons wag vir jul volgende kuier. Zwana Nathi Groete

Lilanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wil net hier wees en bly! Ons het heerlik gebly! Kan dit vir almal aanbeveel! Goeie kommunikasie en baie netjiese plek! Baie diere by die huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Zwana Nathi
So bly julle het ons boshuis en Marloth Park geniet - dankie ook vir die terugvoer. Ons wag vir julle volgende kuier. Bosgroete Dana

Tertius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderlik. Fantasties ons het lekker gerus en net die bos ervaar en geniet. Dana het 'n great plek geskep. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Zwana Nathi
Baie dankie dat jy tyd geneem het vir 'n verwysing Tertius. Ons is so bly dat jul die tyd by ons boshuis geniet het. Ons wag vir die volgende bespreking. Bosgroete, Dana

Maritha S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Ons het dit baie geniet. Daar is nie een aanbeveling wat ek kan maak nie. Heerlike naweekwegkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Zwana Nathi
Wat 'n lekker eerste boodskap om vanoggend vroeg oop te maak - baie dankie vir die terugvoer. Ek is so bly dat julle die kuier by ons in die bos geniet het. Ons sien uit na julle volgende bespreking. Mooiloop

Christine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie lekker. Soos 'n droom, die plekkie is pragtig en die eienaar het ons heeltyd op hoogte gehou as iets gebeur rondom krag ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Zwana Nathi
Fantasties lekker om te hoor julle het die boskuier by Zwana Nathi geniet. Baie dankie vir jul terugvoer. Ons kyk uit vir jul volgende bespreking. Bosgroete, Dana

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 161

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1500 Luislang Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe36e68bcca35d09e98b0d9b2d6ad682ad28de1387f053b5fbccf6d9c9acd27f73fc422836dad396a90eb4fb7e9760ce9bdb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 45 5 1 5 1500 Luislang Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.348859501944 31.766439378262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang