Bushveld. Braai. Campfire at its best. Special place. Value for money.
What a fantastic experience! The photos really don't do this place justice - it's a special camp with a real bushveld feel. You have the whole place to yourself, which makes it very private and special. There are two units, each with four beds, perfect for a family or group of friends. (This information is not so clear in the description on the website). The lapa is lovely to hang out in, make a fire and admire the stars. The kitchen is cleverly designed and opens onto the lapa area - practical and stylish. Everything is well appointed and the camp is quiet, neat and surrounded by nature. The units are clean, very neat, and serviced daily. The road is tarred to less than 100m from the camp - no hassle getting there. Just over an hour's drive from Pretoria (door-to-door). A real getaway gem! Would recommend it anytime and would go again myself. Very good value for money for 8 people, as the price is for the whole camp.
Bosveld. Braai. Kampvuur op sy beste. Besonderse plek. Waarde vir geld.
Wat ’n fantastiese ervaring! Die foto's doen regtig nie hierdie plek geregtigheid aan nie – dit is ’n besonderse kamp met ’n ware bosveld gevoel. Jy kry die hele plek vir jouself, wat dit baie privaat en spesiaal maak. Daar is twee eenhede, elk met vier beddens, perfek vir ’n familie of groep vriende. (Hierdie inligting is nie so duidelik in die beskrywing op die webwerf nie). Die lapa is heerlik om by te kuier, vuur te maak en die sterre te bewonder. Die kombuis is slim ontwerp en maak oop na die lapa-area – prakties én stylvol. Alles is goed ingerig en die kamp is stil, netjies en omring deur natuurskoon. Die eenhede is skoon, baie netjies, en word daagliks gediens. Die pad is tot minder as 100m van die kamp geteer – geen gesukkel om daar uit te kom nie. Net meer as 'n uur se ry van Pretoria (deur-tot-deur). ’n Ware wegbreek juweel! Sal dit enige tyd aanbeveel en self weer gaan. Baie goeie waarde vir geld vir 8 mense, aangesien die prys vir die hele kamp is.
Address: Off the R516, Zwartkloof Private Game Reserve, 15 km vanaf Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA747fdbab8b3ec38fde0f1f1c921707062d3c09fd1ea2597f31c396a836b212c65828be3fcd92f6414412091e641eae336b91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
From R3 500 per night (sleeps 4)
3515Off the R516Zwartkloof Private Game Reserve0480Limpopo021 201 890114:00-16:0010:00-24.87103613152128.186787366867