Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3591 reviews.
Summerstrand, Sarah Baartman District
Corner House Accommodation"Baie skoon en veilig met vele te doen en te sien in die nabye ligging!"
Cape St Francis, Sarah Baartman District
Sandown Self-Catering"Ons het 'n erf nou daar gekoop en gaan binnekort soontoe verhuis."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Alcyone"Reasonably clean and neat. Here and there people who litter on the beach, but one gets that everywhere in SA. Lovely sidewalks for walking and benches for sitting - great idea."
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Bartholomew's Loft"Some restaurants other than the Spur would be great!"
Port Alfred, Sarah Baartman District
Green Fountain Farm Caravan Park"Bespreek 'n bootrit by die Marina. Dis beslis die moeite werd - daar is verkeie opsies van 1uur tot 4½ uur bootritte teen baie billike pryse."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Fees vir die oog en hart. Pragtige natuurskoon en dorp met ouwêreldse sjarme."
Port Alfred, Sarah Baartman District
The Beach House"Baie lekker vakansiedorp met baie aktiwiteite en interessante restaurante. Veral aangenaam as die meeste mense na nuwe jaar vertrek."
Krakeel River, Sarah Baartman District
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm"Die mense is almal baie vriendelik, die omgewing baie mooi en daar is heerlike eetplekke nie te ver van die dorpie af nie, bv. by Joubertina en Twee Rivieren."
Ferreira Town, Sarah Baartman District
Waterkant 4A and 4B { 2} Separate Unites"Baie netjiese en skoon dorp, sal beslis weer teruggaan."
Oyster Bay, Sarah Baartman District
Oyster Kaya @ Oyster Bay"Wonderlike stil plekkie, ongerep en veilig. Ons hoop dit bly so en word nie gekommersialiseer soos soveel ander juwele nie."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Onse Khaya Lodging and Conferencing"Dis pragtig en goed geleë."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Dolphin View Guesthouse"Really, really love J-Bay. The beaches and restuarants are awesome."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Elke's Guesthouse"Moenie daar gaan as jy Hillbrow geniet nie, dis 'n plek om jou batterye te herlaai! Die dorp is baie lekker vir kuier met mense en om te stap waarheen jy wil gaan. Die stofpaaie en leikanale gee dit daai historiese gevoel. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Aandster"Maak asb. die aanbevole roete na die plek meer duidelik. Ons GPS het ons met 'n ompad deur boere se plase geneem en is die pad nie geskik vir normale voertuie nie. Met die terugkeer het ons ontdek daar is 'n beter pad wat byna heeltemal geteer is maar die afdraai is heelwat noord van Graaff Reinet."
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Jenny's Guest House"Roads and buildings need to be upgraded."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Millard Crescent Guest House"Het die omgewing baie skoon gevind. Wonderlik om naby al die hoofroetes te wees."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Sea Whisper Guest House"Dit is een van die mooiste strande in die wêreld. Nie net in Suid-Afrika nie."