Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3591 resensies.
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
Stone Olive Guesthouse"The beaches are breath-takingly beautiful and the restaurant food offerings are creative and price efficient. Love this part of the world!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Die plek is 'n MOET om te besoek."
"Na baie jare het ons die besoek aan Addo Olifantpark geniet. Dat ons wel oorgeslaap het buite die park was geensins die probleem wat ons gedink het nie."
Seaview, Sarah Baartman-distrik
Jessie's Place"Asemrowend - Al is daar nie 'n winkelsentrum naby nie is daar 'n baie goed toegeruste SPAR met baie vriendelike personeel."
Krakeelriver, Sarah Baartman-distrik
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm"As jy tyd en 'n hoë voertuig het, ry gerus die Onder-Kouga sirkelroete, dis 'n pragtige omgewing!"
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
i-LOLLO"Pragtige dorpie met vriendelike inwoners en vakansiegangers. ."
Humansdorp, Sarah Baartman-distrik
Humansdorp Boutique Hotel"Humansdorp baie sentraal tov St Francis, Jeffreysbaai en Paradysstrand. Dit het dit BAIE koste effektief gemaak om die omgewing te sien en te verken."
Seaview, Sarah Baartman-distrik
Jessie's Place"Ek gaan beslis weer daar bly, goed geleë vir besigheid. Uit die gewoel van die stad maar tog naby genoeg."
Paradise Beach, Sarah Baartman-distrik
Marine Paradise Guest House"Fantastiese toeriste-bestemming. "
Mill Park, Sarah Baartman-distrik
The Olde House"Was vir te kort tydjie daar maar het wel gesoek na 'n goeie restaurant in die omgewing van die gastehuis en het in Walmer opgeland daardie aand."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Sea Valley Villa"Port Alfred is laid back and friendly, beach was amazing. Bathurst close by is worth a visit, lots to see and do there. Make a point of visiting the Big Pineapple, the quirky milk shake shack and all the antique shops. Don't forget the art and craft shops too."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Blue Horizon Bay Guest House"Ek het dit baie geniet om in Port Elizabeth in die malls rond te loop. Ek het die vlooimark by Kings Beach geniet, asook die Marine Drive, en die strande. Kragga Kamma was ook die besoek werd."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Blue Horizon Bay Guest House"Dankie vir skoon strande en vriendelike mense! "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Baie interessante plekkie."
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
39 Canal Road"It's a relaxing area with just so much outdoor activities to do. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Tyday Accommodation"'n Stad met n plattelandse atmosfeer. Alles is binne 15 minute se ry."
Somerset-Oos (KwaNojoli), Sarah Baartman-distrik
Aloma House"Well-organised and clean town worth visiting."
Framesby, Sarah Baartman-distrik
Framesby Guesthouse"It is superb especially if you plan to save on accommodation. Very far from the crowd of being in the centre of town and seaside. There are interesting malls close by like Bay West Mall and Sunridge Mall. It is really lovely to be at Framesbay and the owners are so kind and friendly."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Aquarius B&B"Baie vriendelike mense en restaurante is uitstekende diens en pryse. Pragtige strande. Veilige omgewing om met kinders rond te beweeg. Daar is 'n stil en rustige atmosfeer."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Owlhouse Backpackers"Die hele dorp is epies. Daar is baie om te doen en te sien en te proe en te leer!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Zonnenstrahl Guesthouse"Lovely place for a break but the summer must be better and not so dry. Would recommend Nieu-Bethesda for a wedding with Jacques at Waenhuis - such a pleasure and he is so helpful and professional. "