Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3591 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Milner Avenue Self-Catering Units"Port Elizabeth is 'n uitstekende toeriste bestemming. Die weer is wel iets wat ingedagte gehou moet word vir buitemuurse-aktiwiteite. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Ibis Lounge"Baie interessant en beveel aan om verseker ten minste een keer in jou lewe een nag oor te bly."
"Baie lekker gewees. Ons het baie diere gesien en die olifante was fantasties. Sal weer kom. "
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
Makisaki"Akkomodasie is geskik vir 'n verskeidenheid soorte besoekers, sakereisigers, families asook toeriste. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Baie mooi plekkie, sou langer kon vertoef."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Ibis Lounge"Ons kinders was op kriekettoer en het by die backpackers reg langsaan geslaap. Baie goeie akkommodasie. "
Addo-olifantpark, Sarah Baartman-distrik
Addo Dung Beetle Guest Farm"They have an excellent restaurant - delicious food. Neat facilities. Helpful staff. A wonderful experience."
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
Bay Cove Inn"Wonderlike plek, soveel so, dat ons 'n vakansiehuisie in Wavecrest gekoop het. En terwyl ons gesoek het na die huisie, het ons by Bay Cove Inn tuisgegaan! Wavecrest is stil en rustig met beeldskone see views en strande!"
Eersterivierstrand, Sarah Baartman-distrik
Angler's Paradise - House 1"Als je van de natuur houdt is dit een geweldige locatie!"
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Corner House Accommodation"Stil woonbuurt naby die strandfront en casino. "
St Georges Park, Sarah Baartman-distrik
Valley Guest House"Het gaan rolbal speel en verblyf was binne loopafstand."
Addo-olifantpark, Sarah Baartman-distrik
Stable Cottages"Die toer was baie interessant en leersaam gewees. Die gids het ons vanaf die Die Elephant House gery en die toer met ons gedoen. "
Parsonsheuwel, Sarah Baartman-distrik
Port Elizabeth Guest House"It's a very very beautiful place."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
At Home Lodge"Veilige en skoon area met lekker stap- en drafopsies. Die strandfront is slegs 'n paar honderd meter ver en 'n inkoopsentrum is binne kort loopafstand. "
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
Noorspoort Self-Catering Guest Farm"A beautiful clean and very interesting place in a green area of the Karoo!"
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Onse Khaya Lodging and Conferencing"Ongelooflik! Dit is 'n pragtige skoon plek en sal verseker weer daar bly."
Humewood, Sarah Baartman-distrik
Aqua Marine Guest House"Vriendelike mense. Naby nodige winkels vir basiese behoeftes."
Kinibaai, Sarah Baartman-distrik
Sea Otters Lodge"Regtig asemrowend en aan te beveel ook die restaurant in Kini Bay."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Water Tower"Nice town. Good food (go to the Brewery for lunch), and the Owl House is very impressive. "
Colchester, Sarah Baartman-distrik
Sundays Mouth Guesthouse"Perfekte verblyf vir ingang na Addo Park van die Suide."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Ibis Lounge"Dit is 'n besondere ervaring. Die afgesonderdheid van die gemeenskappie, hoe hulle as klein vriendekring mekaar dra en die leefstyl wat ons lankal van vergeet het, was opnuut 'n kleine film om te waardeer."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Water Tower"Vriendelike, gawe inwoners met opregte gasvryheid. Ons kom beslis weer. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Water Tower"Oulike plekkie met verbasend baie eetplekke. Aangename en vriendelike mense."