Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3591 reviews.
Somerset East (KwaNojoli), Sarah Baartman District
Aloma House"'n Interessante dorp met besondere museums en ander historiese geboue. Die Walter Battiss-museum is 'n moet vir enige kunsliefhebber! Lekker restaurante is nog 'n pluspunt vir hierdie dorp wat werklik 'n besoek werd is."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Millard Crescent Guest House"Dis die eerste keer wat ek in PE gekom het, Somerstrand is 'n baie netjiese voorstad en sal nie omgee om daar te bly nie."
Kabeljous, Sarah Baartman District
Dio Dell 'Amore"Kabeljous is nice, maar Jeffreysbaai in geheel het vir my baie agteruitgegaan."
Addo Elephant Park, Sarah Baartman District
De Old Drift Guest Farm"Restaurant se personeel was BAIE vriendelik en behulpsaam. Iets wat mens nie meer aldag in ons mooi land teëkom nie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Aandster"Pragtige, interessante dorpie. Was ons eerste besoek, sal weer eendag daar oorslaap."
Somerset East (KwaNojoli), Sarah Baartman District
Aloma House"Yes, it is a very nice town and the hairdresser is absolutely great."
Humewood, Sarah Baartman District
Conifer Beach House"Baie netjies plek! Heerlike klimaat gedurende Maart."
Cannonville, Sarah Baartman District
Emerald Cottage"Hiervandaan kan die Addo Olifantpark maklik bereik word en die omliggende area is iets besonders om te besoek."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
Waters Edge"Bluewater Bay bly een van ons gunsteling-bestemmings."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
Bluewater Reservations"Die dorpie self is pragtig en netjies skoon."
Addo Elephant Park, Sarah Baartman District
Addo Dung Beetle Guest Farm"Baie lekker plek om diere te besigtig: baie olifante en ander diere gesien."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Rustige en unieke dorp en altyd lekker om tyd daar te spandeer."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Baie interessante en rustige dorpie."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Sheilan House"Daar is nie te veel om te doen in Port Alfred nie."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Villa Majestic for Exclusive Accommodation"Lovely area - but municipality needs to focus on dealing with the potholes on the road accessing Port Alfred from N2 - Grahamstown."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Water Tower"Daar is baie om te doen en een van die "moet doen" goed is beslis 'n besoek aan die Sneeuberg brouery vir 'n "honey Ale " en een van hulle "cheese platters"."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Villa Majestic for Exclusive Accommodation"Port Alfred is a very beautiful place."
Kirkwood, Sarah Baartman District
Chameleon Accommodation"Pragtige omgewing met al die sitrusbome. "
Marina Martinique, Sarah Baartman District
Abundance"Perfek geleë, rustig, netjies en baie veilig. "