Verified Reviews
Great Brak River
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Great Brak River
Rated 4.7 out of 5 based on 284 reviews.
"Great Brak River is a beautiful place for a holiday and it was our first time there."
"For us that enjoy the bush life, the Groot Brak was great. There is a river to canoe in, beach to swim at, bush to walk in and birds to watch. Conveniently close to Mossel Bay and George for shopping and surfing at Vic Bay. What more do you want? Happy as can be."
"Groot Brakrivier is 'n bestemming vir enige iemand. Daar is soveel om te doen en die dorp is skoon, netjies en almal is vriendelik. Ons het heerlik geëet by Seeplaas, die ander hoogtepunt was die heerlike vars vis en tjips by 'n klein winkeltjie met die naam van Seemeeu Vis en Chips. "
"Sal volgende keer nader aan rivier wil bly. 'n Mooi dorpie, net jammer ons het nie genoeg tyd gehad om dit te verken nie."
"Ons ervaring by die Pick en Pay en Dekke was nie aangenaam nie. Ons het maar na die winkel sentrum in Hartenbos toe gery om inkopies te doen. "
"Ons het Groot-Brakrivier geniet omdat ons elke dag binne 'n paar minute ander strande in die omgewing kon verken. "
"Groot-Brakrivier is 'n wonderlike deel van Suid-Afrika. Perfek geleë, met pragtige wit strande en vriendelike mense."
"Wat 'n lieflike plek. So 'n plattelandse atmosfeer en ryk voëllewe, skoon en die mense daar is so vriendelik en eg Afrikaans. Daar is heerlike restaurante wat ons kan aanbeveel, die Peperboom, Ou Pastorie en The Oyster World. Die slaghuis is een van die min wat ons baie beïndruk het."
"Pragtige omgewing met baie doendinge! Ons het ook heerlik by Suiderkruisstrand geswem."
"Groot-Brakrivier het nie baie te doen nie, maar soos gemeld, dit is binne 'n 20 km radius van plekke met baie besienswaardighede."
"Groot Brakrivier is a lovely klein dorpie. We ate at the Transkaroo Restaurant, great service, amazing food and a wonderful ambience. The Saturday Market next to the river near the bridge is a great place to wonder around and pick up some lovely goodies. We also attended the monthly auction which was fun and exciting. Love the area and definitely will be back."
"Groot Brak is a great holiday destination with a lovely beach and lagoon. The town has several restaurants and shops to supply in all your needs. It is also close to other places of interest like George and Mossel Bay."