Geverifieerde Resensie
Mossel Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 2002 resensies.
Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai
View from the Hill Apartment 2"Sal dit enige tyd weer bespreek. Is baie maklik geleë en jy kan enige rigting in beweeg per voertuig of selfs stap."
"Dit was een van ons lekkerste vakansies in 'n lang tyd. Soveel vermaak en besienswaardighede. Daar was nie een vervelige oomblik vir ons nie. Ons sal beslis weer Mosselbaai besoek."
"Rustige plekkie ver genoeg van die massas en naby genoeg om rond te ry en dinge te doen. Mooi skoon strand ook."
"Dit is goed vir mense wat net rustig wil wees maar die strande is nie baie geskik vir ouer, of sieklike mense nie. "
"Diaz Beach is nice and clean, but the area is industrial, with a lot of new constructions by the beachfront. "
"Die dorpie is nog klein en daar is nog nie veel om te doen daar nie behalwe ontspan."
"Very beautiful destination with good weather most of the year. One of the most beautiful places to visit with a lot of history. See you again soon."