Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2059 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Cottage"Dit is n spesiale plek en besonders. Selfs om nagapies so van naby te aanskou was wonderlik. Ons het selfs ’n bosbokfamilie met ’n baba gehad wat ons tuin besoek het."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
1078 Wildgoose Road"Hulle sal iets moet doen om die klein misdade te stop."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Marloth Wild Fig"Ons geniet die vrylike beweeg van diere regoor die park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Die paaie is in baie goeie kondisie, ons kon daar ry met ons kar. Baie dankie dat hulle die paaie reg gemaak het."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Mopani Villa"Was surprised to see how much rubble was in the streets."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Martys Place"A great family experience with no hidden nonsense. We got what we were promised, all good."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Klein Paradys"So lekker gekuier, diere wat so mak is het dit 'n wonderlike ervaring gemaak met klein kinders."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Simcha Lodge"Ons is mal oor Marlothpark en sal beslis weer gaan!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Delagoadoring"Tans is Marlothpark se grondpaaie bietjie in 'n slegte toestand vir 'n gewone voertuig, rybaar maar teen slakkepas."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Magani Ridge"Behalwe vir die trokke wat in die aande daardeur jaag en die vreeslike baie loadshedding was alles lekker gewees."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Into Africa Cottage"Alles wat mens nodig het, is beskikbaar met vele diere om te sien."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Evert-Rust"Love the place and the pleasure of seeing roaming animals."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Delagoadoring"Fantastiese atmosfeer en heerlik gekuier. Die bos en alles in Marlothpark het sommer onder mens se vel ingekruip. Kan nie wag vir die volgende besoek nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
The Promised Land"Marloth Park is die perfekte plek om te rus en saam geliefdes te spandeer. Baie diere en 'n pragtige omgewing."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper"Die park self kort aandag en die paaie is op plekke regtig nie toeganklik nie. Ook konstruksie aan huise in die area raak steurend met tye. Die huis het dit wel die moeite werd gemaak."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Marloth verbaas ons telke male met die vriendelike mense en rustige afskakel-atmosfeer."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Self-Catering Cottage"Die grondpaaie kort aandag. Die winkels het alles wat mens nodig het, heerlike en groot verskeidenheid roomyse wat baie bekostigbaar is."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bosplasie"A lovely alternative to staying in The Kruger Park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Guinea Fowl Cabanas"Marlothpark is die plek om te wees as jy wil wegbreek van die stad. Dit is regtig nie nodig om die Krugerwildtuin te besoek nie omdat daar soveel diere op jou stoep is in Marlothpark."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Kurper Villas"Baie rustig gewees. In die natuur met diere op jou voorstoep."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
African Sky"Heerlike plek vir boswegbreek. Is net bietjie oorvol tydens vakansies, maar is verder 'n goeie wegbreek en redelik diere wat gesien kan word."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lalapanzi"Om vir die eerste keer in 15 jaar weer in Marlothpark te wees was 'n groot verrassing! Baie ontwikkel en baie besig!"