Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16607 reviews.
Heidelberg, Escape From Cape Town
4 Daneel Street"Heidelberg is a very nice town, this was our first visit there."
Wellington, Escape From Cape Town
77 On Church"Baie rustige plekkie as jy 'n bietjie wil wegbreek van die stad se gewoel, dis defnitief die bestemming vir jou."
Paternoster, Escape From Cape Town
Dreamcatcher Mint"Ons hou baie van die dorp. Mense is vriendelik en die eetplekke is lekker gesellig. Baie om te sien."
Swellendam, Escape From Cape Town
Kwetu Guest Farm"Buffeljagsvulstasie se winkel is buitensporig duur."
"Aangename, rustige en vakansie-vriendelike dorp met baie aantreklikhede in die omgewing."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Whale of a Time"Die winkelsentrum waar die Spar is was baie vuil met rommel wat rondlê en obskure karakters wat daar rondhang."
"Black Pan breakfast is 'n moet! Lekker rustige en mooi dorpie! Sentraal geleë om Arniston en Struisbaai toe te ry!"
Langebaan, Escape From Cape Town
@ Skiathos24"Langebaan bied baie opsies soos eetplekke, shopping en vermaaklikheid. Hou van die strand by Mykonos."
Montagu, Escape From Cape Town
Somerset Lodge"Montagu is absoluut 'n ongelooflike, pragtige, stunning, awesome dorp. Mooi skoon, mense is so vriendelik, so mooi groen, boomryk en so baie mooi historiese geboue en die natuurskoon is asemrowend. En die pragtigste restaurante en akkommodasie."
Kleinmond, Escape From Cape Town
245 Main Road"Kleinmond is 'n baie lekker plek. Ek en my gesin is elke maand in Kleinmond vir ontbyt en 'n uitstappie."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages"Swellendam is 'n juweel en sentraal geleë in 'n pragtige omgewing."
Greyton, Escape From Cape Town
51 Park Greyton"The ultimate small town, a laid-back place to be in the Western Cape. There's a reason it has won the Small Town of the Year Award."
Langebaan, Escape From Cape Town
Prawn Lagoon"Langebaan has our heart and we always go back when we get the chance! 5 stars for sure."
Langebaan, Escape From Cape Town
Lekker Rus"Lekker rustige plek, 'n wegbreek vanaf die stad se geraas."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Mountain Dew Guest Rooms"'n Rustige dorpie met pragtige plantegroei, maar maak jou reg vir winderige weerstoestande."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Sunset Bliss"Rustig dorp, mooi ongewing. Nuwe winkelsentrum 'n groot plus. Baie om te sien en te doen in omgewing."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Seascape"Bettys Bay is a lovely vacation destination. The Harold Porter botanic garden is our favourite garden in South Africa, it has unspoiled fynbos and lovely walks. The area has a number of nice long mountain walks and shorter beach walks. The penguins are always fun to visit. These days there are some places to eat when one is not wanting to braai/cook."
Langebaan, Escape From Cape Town
Speranza"Langebaan is a lovely area. Everything is nearby. People here are super friendly."