Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16607 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Harvest Moon"Lekker rustige wegbreek van die besige stedelike gebiede."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Die middedorp is binne loopafstand. Daar is 'n supermark baie naby en Die Boord is 'n stil, rustige area. Vir my doeleinde was dit ideaal."
Swartland, Ontsnap Uit Kaapstad
Dassenheuwel Farm Stay"Not a tourist attraction itself, but great if you are doing tourist activities in the region."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Fonteinhutte Self-catering Apartments"PUIK EN ONGEREP. HOU DIT SO."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Penguino Guesthouse"Dit is net die mooiste plek in die Kaap. Daar is net iets besonders aan Hermanus. Ocean Basket se porsies vis is ook baie klein, en die stirfry veg kom uit 'n gevriesde pakkie uit. Verder is Hermanus een van my gunsteling toerismebestemmings - sou langer daar wou bly maar is 'n bietjie bo wat ons kan bekostig, "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
At Patat Cottage"Kaap Agulhas is nie eers 4km van Struisbaai af nie, wat dit baie gerieflik maak om vir die dag soontoe te ry en die mees Suidelike punt van Afrika te besoek."
Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad
Feel @ Home"Nice, good area. A bit far to the city centre but with a car it is not a problem."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Melkbosstrand Bed and Breakfast"Baie lekker vakansiestrand, maar voel net dat daar meer moeite gedoen kan word om die strand skoon te maak van seebamboes."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Fisherhaven Traveller's Lodge"Hermanus is die beste vakansiebestemming vir ons as gesin...hou al laaste 7 jaar net in Hermanus vakansie."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Snails' End Cottage"Sandbaai is 'n heerlike, rustige vakansiedorpie. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vidi's Place"Gunstig geleë vir hengelaars! Strand binne loopafstand! Struisbaai bied redelik besienswaardighede!"
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Eendracht Apartments"Mal oor Stellebosch sentraal, 'n plek so na my hart!"
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
ATKV Goudini Spa"Skoonste dorpie wat ek in 'n lang tyd gesien het, sal wat wil gee om daar te bly! Een woord: PRAGTIG!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Lewens-Essens B&B on C"Die hele dorp se inwoners is vriendelik en behulpsaam!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Haven of Peace & Garden Cottage"Centrally situated for scenic drives in the area. "
"Perfekte plekkie om bietjie weg te kom van die stad se lawaai, maar naby genoeg dat dit jou nie 'n plaas se geld kos om daar te kom nie. Dis een van die klein dorpies waar jy voel jy is op die platteland, maar nog steeds al die geriewe het."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Driftwood Self-Catering Home"Lekker naby aan die Kaap met baie om te sien en doen in die omgewing."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Andra's Self-catering Accommodation"Baie sentraal geleë met heelwat toeriste aantreklikhede in die dorp asook in die omgewing."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Blessings Self-catering"Rustige en veilige plek en die moeite werd om te besoek."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Lagoonside @ 77"Baie mooi en skoon dorp met 'n lekker vakansie atmosfeer, menige kuier- en eetplekke en 'n pragtige, veilige strand."