Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16607 reviews.
Robertson, Escape From Cape Town
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Baie mooi en rustige dorp met die vriendelikste mense. "
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof - Die Galg Thatched Roof Cottages"McGregor het 'n eiesoortige karakter wat groot aanklank vind by die stedeling op soek na rus en vrede. Dit sou baie gerieflik wees indien daar 'n pad tussen McGregor en Greyton kon wees. Die 'ompad' per motor tussen die twee dorpies was so vlak bymekaar is, neem ongeveer 2 ure om te ry. Ek verstaan egter dat elk van die dorpies sy eie karakter wil behou en nie ineen wil smelt nie."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Coastal Holdings"Die mooi straatnaambordjies en oulike wandelroete voor ons oornagplek het ons beïndruk. Die walvis wat ons van die ontbyttafel kon sien was 'n bonus!"
Greyton, Escape From Cape Town
Oewerzicht Farm Cottages and Campsite"Greyton is 'n pragtige stil en rustige dorpie waar mens lui lui deur die strate kan wandel en lekker gesels, eet en kuier! "
Swellendam, Escape From Cape Town
Marula Lodge Guesthouse"A beautiful town filled with history and warm, friendly people. A tranquil and serene town."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Ukholo Lodge"Currently, with the road works it makes that region not so favourable - but for backpackers and passers-through, Ukhulo ( i.e. Faith) Lodge serves its purpose as a stop-over haven. (I am not too familiar with the tourist attractions of Citrusdal)."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Haven BnB & Self-Catering"The Noisy Oyster Restaurant was puik, lekker geroosterde vis en calamari."
Malmesbury, Escape From Cape Town
De Gunst Guest Farm"Ek was baie verbaas gewees opm te sien hoe Malmesbury uitgebrei het. Dit is 'n volwaardige dorpie met baie interessante plekke wat jy kan besoek in en om die dorp. Mense is baie gasvry en dit is geleë in 'n ongelooflike mooi omgewing!"
Kleinmond, Escape From Cape Town
Berg en See"Kleinmond is vir ons 'n topbestemming. Mens het nog die gevoel van klein dorpie by die see. Verkeer is minimaal...en die hawe bied lekker kuierplek. Kinders geniet die strandmeer bydie hoofstrand en mens gaan kruip weg ir die wind by Palmiet, waar jy kan swem...roei...braai en die wind los jou uit! Walvisse gesien op ons trippie in Oktober..."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Allview Holiday Apartments"Baie mooi, rustige plekkie langs die Weskus."
Calypso Beach, Escape From Cape Town
Crystal Lagoon Lodge"Pragtige klein strandjie om te gaan stap. Daar is ook restaurantjies op die strand wat dit vir my uniek gemaak het. Beslis 'n plekkie wat ek weer sal wil besoek."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Clanwilliam and the Cederbarg are a great place to visit, especially during the flower season. The mountains are spectacular and the general scenery amazing. This is my third visit to the area, although this was the first during the flower season, and I have enjoyed myself each time. The Information Center is very good and helpful. I also got some interesting pamphlets and information at the Getaway Show in Gauteng in August."
Robertson, Escape From Cape Town
Mabet and Gabriella Guest Rooms"'n Naweek was te kort om alles te doen!"
Montagu, Escape From Cape Town
Montagu Vines Guesthouse"Rustige dorpie. Naby omliggende areas met meer om te doen. "
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Klein, maar baie vriendelike mense!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Swept Away Guesthouse"Yzie! The best place on the West Coast, amazingly beautiful! "