Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16607 reviews.
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Bovlei Guest Farm"Die Rooibos tee is werklik iets besonders in die omgewing. Pragtige vrugteboorde en mooi uitsig. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Place"Paternoster bly 'n ongelooflike karaktervolle plek! "
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Coastal Holdings"Sanbaai is 'n heerlike en rustige vakansieplekkie naby aan die strand en als wat jy nodig het. Een van ons land se weelde."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Church Hills Boutique Guest House"Prentjie mooi, soos uit 'n storieboek. Ons sal verseker weer gaan, en langer. Ek voel of ons 'n juweel ontdek het, want ons ken net die Kaap self. Die Waterfront, wynplase, al die gewone goed. En daar vind ons Riebeek-Kasteel soos vanuit 'n droom! "
Hermanus, Escape From Cape Town
Windsor Hotel Hermanus"Ek is besonder beïndruk met Hermanus, dit is netjies en skoon met vriendelike mense. Die wonderlikste is dat die see toegangklik is vir die gewone toeris om dit ook te kan geniet en nie soos ander stede waar die strande toegebou is en net beskikbaar is vir die enkele bevoorregte mense wat huise daar kan bekostig nie. "
Die Boord, Escape From Cape Town
Eikepark Self Catering"Dit is 'n mooi en rustige woonbuurt en ons het baie veilig daar gevoel."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Sandkorrel"Net vinnig deur dorp gery. Baie oulik. Moet heerlik wees om daar te bly. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Aanhuizen Guest House"Dis 'n lieflike dorp en mens is bevoorreg om dit nog alles te kan geniet en waardeer. Dankie vir die instandhouding van al ons kultuurskatte - dis deesdae nie meer so algemeen nie!"
"Paarl is 'n pragtige toeriste bestemming, naby aan baie mooi plekke om te sien soos Spice Rooute en CBC Brewery."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Juffroushoogte Guest Farm"Baie tevrede met Juffroushoogte. Ek het reperasie nodig gehad op my bril. Beland by Weskus Mall. Groot, uitstekende diens gekry by oogaarts. Was net kort in die dorp, baie sentraal vir klomp toeriste-bestemmings daar rond."
McGregor, Escape From Cape Town
Orchard Cottage"Pragtig! Temenos die hoogtepunt! Ps 23 - Na waters waar rus is en groen weivelde word hier waar!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Home Grown"Pragtige skoon dorp met uitstekende geriewe, restourante en wynplase. "
Rawsonville, Escape From Cape Town
La Bri Guest House"Rawsonville is stil en rustig maar daar is ook heelwat om te sien en doen. Dit is ook gerieflik naby aan 'n groot winkelsentrum en naby genoeg aan Kaapstad. Oulike plek. Sal weer daar gaan besoek aflê."
Wellington, Escape From Cape Town
Rooiheuwel Cottage"Ons het nie regtig gegaan om toeristebestemmings te besoek nie, maar wel om net 'n rustige naweek weg van die gewoel te geniet. Ek weet egter dat Wellington ryk is aan geskiedenis en sou graag meer daarvan wou weet en plekke van belang besoek as ek meer tyd vir rondry gehad het. "
"A really chilled out destination. Our kids were never bored, as we could alternate between nature walks, all the wine farms are child friendly too with options of chocolate tasting etc. An easy place to visit. Even in the middle of winter!"
Kleinmond, Escape From Cape Town
La Mer"Alles wat n mens nodig het is daar, asook interessante winkeltjies, en dit is so geleë dat 'n mens nog die omliggende omgewings ook kan geniet. "
Barrydale, Escape From Cape Town
Karoo Art Hotel"Barrydale is stil en rustig maar die omgewing is pragtig en ons het verskeie dag uitstappies gedoen. Daar is wonderlike restaurante op die dorp en die plaaslike kinder Rieldans groepie het ons vermaak by die hotel."
Robertson, Escape From Cape Town
Ballinderry, The Robertson Guest House"Die wynplase is pragtig, die mens gasvry en die wyn lekker. "