Geverifieerde Resensie
Skeerpoort
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Skeerpoort bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 114 resensies.
"Ons het 'n draai gemaak by Van Gaalen kaasplaas, en geleer hoe kaas gemaak word. Dit was 'n heerlike ervaring."
"Ons was slegs 7 km van die Harrops Hot Air Ballooning waar ons al 05:00 vm moes aanmeld."
"Hier is nogal heelwat om te doen binne, ek sal sê, 'n radius van 30 km. Heerlike restaurante en aktiwiteite in die omgewing."
"There were a couple of things to do like the Cheese Farm, The Strawberry Farm, there is a spa, and hiking. If you want boat rides, then you have to drive into Haarties."
"Perfect location, that's closer to all the tourist attractions around Harties!"
"Lekker naby aan Johannesburg en Pretoria vir 'n vinnige wegbreek. Baie oulike en lekker eetplekke en baie aktiwiteite in die omgewing."