Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 2720 reviews.
"Dit sal seker afhang van mens tot mens en waaraan hulle belangstel, maar vir ons was Summerstrand regtig 'n heerlike plek om te bly en vir ons genoeg om te sien en te doen."
Marina Martinique, Sunshine Coast
La Caribe 55"Lieflike, veilige en rustige omgewing. Pragtige uitsigte en genoeg vir die kinders en grootmense om te doen."
"Goeie visvang, goeie ligging, veilig. Een van daardie plekke wat jy net weer en weer wil teruggaan na toe."
"Grunters restaurant down the road for good food and village atmosphere. Addo Elephant Park entrance about a km away."
Clarendon Marine, Sunshine Coast
Sea Otters Lodge"Dis baie rustig, maar redelik afgeleë, so as jy wil rondry en die stad ook besoek, is dit bietjie ver en baie ryery, maar as jy net rustig wil ontspan is dit die ideale plek!"
Paradise Beach, Sunshine Coast
Paradise Self-Catering Units"Hou van die plekkie, sal weer na paradise beach toe kom. Alles was daar wat ons sou nodig. "
"Cannon Rocks is a lovely small little town with loads of potential. Cannon Rocks is slowly becoming the next holiday booming place to be."
"Patensie is 'n onontdekte juweel. Hoewel dit 'n klein dorpie is, is die plase netjies en pragtig versorg. Die hotel het die grootste verskeidenheid etes en is gewis 'n moet vir 'n heerlike maaltyd. Die padstal Tolbos beskik oor die keurigste geskenke, lekkernye en gebak. Boonop is hulle ontbyt aan te bevele! Patensie sien ons vir seker weer. "
Paradise Beach, Sunshine Coast
Paradise Self-Catering Units"Pragtige ongerepte strand en omgewing."
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Antique Silk Self-catering Unit"I enjoyed Grahamstown but there are lot of potholes.They really need to do something about them, I didn’t feel at any point that my car wasn’t going to be damaged."
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Antique Silk Self-catering Unit"Die slaggate is verksriklik!"
St Francis Bay, Sunshine Coast
Coral Tree Self-Catering"As jy wil rus, is dit die plek om na toe te gaan."
"Vra die inwoners uit oor die gebied en besoek die plekke! Baie mooi omgewing!"
"Ek het as 'n jong man in Donald-weg in Vincent gebly, so ek ken die omgewing baie goed en dit is sentraal."
"Good location for the sea, promenade, beach walks, shops and restaurants. Love the waves crashing through the rocks!"