Geverifieerde Resensie
Southbroom
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Southbroom bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 164 resensies.
"Dit was my eerste keer by Trafalgar, die see en strand is heerlik. Dit voel of jy hier gaan rus. Dit was baie lekker."
"Definitely one of the best locations in the south coast with beautiful beaches."
"Die dorpie in die Suidkus wat die beste onderhou word. Strande baie netjies en skoon. Nie so mal besig soos ander strande nie. Gholfbaan awesome. "
"Veilige, rustige strand. Baie skoon en netjies. Klein kinders kan lekker speel sonder dat ouers bekommerd moet wees."
"Lovely clean beaches. The suburb is quiet and tranquil. It is great that it is just outside of the hubbub, but not too far to travel to find amenities."
"Dit is 'n rustige woonbuurt, met goeie toegang tot die strand. Ons geniet die area van rus."
"San Lameer has everything for young and old alike. It is really a wonderful place."
"Die strand is heerlik. Ons het 'n outistiese dogtertjie en besige strande raak moeilik met haar. Die stil strand was absoluut perfek vir ons gesin en ons het geen stres gehad nie. Dis 'n mooi, skoon strand en reg by jou huisie. "
"Baie lekker en veilige strand, solank geen groot busse, ens. daar toegelaat word nie. "
"Wat 'n rustige omgewing. 'n Wonderlike veilige omgewing veral as jy klein kindertjies het."
"Jammer dat daar nie 'n Spar of ordentlike winkel in die omgewing is nie. Dit sal onnodige ver ry vir 'n skielike lekkerny "craving" dalk makliker maak."