Verified Reviews
Transgariep
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Transgariep
Rated 4.2 out of 5 based on 1358 reviews.
"Was only a stop through for us but our visit to Gariep Dam was incredible, it was pumping after all the rains! Well worth the stop!"
"Die area word gebruik net as oornagplek op pad êrens heen en ek dink dit verdien 'n paar dae se rustig word en die rustigheid inneem."
"Oulike dorpie, net een petrolstasie, 2 restaurante en grondpaaie steeds oral in die dorp."
"Would have been nice to have gotten hold of Trudie for a tour. Stumbled upon the memorials for the concentration camp but couldn't find the actual site since no signage. Such a pity."
"The rustic restaurant at the petrol station as you enter town is awesome, with the most divine pizzas and very friendly owners!"
"Nie besef hoe wyd die dam strek nie. Asemrowende gesig om die damwal te sien. Jammer sluise was nie "spuitoop" nie."
"Venterstad self het maar vervelig gelyk toe ons daar verbygery het. Ons het dit baie geniet om die Gariepdam se wal en uitkykpunt te besoek."
"Ons was nie tot in Venterstad nie. Pragtige Karoo-landskap. Al kritiek is die erge slaggate in die pad na Steynsburg toe."