Successfully reported

Verified Reviews

Vanrhynsdorp

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Vanrhynsdorp

Rated 4.1 out of 5 based on 341 reviews.

Vanrhynsdorp

Clear Water Oasis Guest Farm

"Ons is van Augrabies en voel soos Home away from Home."

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"Die dorp is netjies en interessante ou geboue. Lekker oornagplek."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Good for a quiet getaway - good place for a writing retreat. The rare rump steak at the Red Ox was superb. "

Vanrhynsdorp

Clear Water Oasis Guest Farm

"Die OK is 24 uur oop en het ALLES wat jy nodig het gedurende jou verblyf."

Vanrhynsdorp

Clear Water Oasis Guest Farm

"Netjies en skoon dorp."

Vanrhynsdorp

Botuin Cottages

"Ons was te vinnig in en weer uit om te kan oordeel. Is maar 'n klein plattelandse dorpie met hulle eie uitdagings."

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"Ek sal dit enige tyd weer besoek."

Vanrhynsdorp

Letsatsi Lodge

"Vanrhynsdorp het die nodige geriewe van goeie akkommodasie, eetplekke, die voorsiening van brandstof en interessante plekke om te besoek - alles vir die reisiger - en dis in 'n pragtige, natuurskone omgewing geleë."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"‘n Gerieflike oornagplek."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Vanrhynsdorp het goeie akkommodasie en restaurante vir die reisiger en is natuur skoon."

Vanrhynsdorp

Namaqua Lodge

"Netjiese dorp. Goeie ligging langs die N7."

Vanrhynsdorp

Aant Dorpseind

"Niks besonders buite blommeseisoen nie."

Vanrhynsdorp

Lombards Guest House

"Die ZAR restuarant kan beslis aanbeveel word. En 'n eetplekkie buite die dorp. Bagdad. Die kos was puik. Die diens ook."

Vanrhynsdorp

Aant Dorpseind

"'n Dorpie wat jy moet besoek aan die Weskus!"

Vanrhynsdorp

Letsatsi Lodge

"Die dorpie kan gerus meer ontwikkel veral betreffende winkelsentrum-geriewe."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Die omgewing is erg mooi."

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"Heerlike gekuier by The Old Jailhouse met al sy interessante oudhede en die vetplantkwekery."

Vanrhynsdorp

Letsatsi Lodge

"Will only pass through in future."

Vanrhynsdorp

Clear Water Oasis Guest Farm

"Dis 'n heerlike plattelandse dorp wat maklik as 'n basis gebruik kan word om plekke in die omgewing te besoek."

Vanrhynsdorp

Clear Water Oasis Guest Farm

"Mooi omgewing, groot plaas dorpie. Goeie, sentrale oornagplek vir reisigers. Alles netjies op dorp in die middel van mooi natuur. "

Vanrhynsdorp

Aant Dorpseind

"Ons het 'n wonderlike waterval ontdek."

Vanrhynsdorp

Clear Water Oasis Guest Farm

"Vanrhynsdorp is 'n netjiese skoon dorp met vriendelike inwoners."

Vanrhynsdorp

Botuin Cottages

"Ons was meer in die veld by die blomme as in die dorp, maar het als in die dorp gevind wat nodig is om jou verblyf lekker te maak."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Skoon dorp. Rit om Gifberg 'n móét as weer dit toelaat. Nieuwoudtville kan ook gerus besoek word vanaf Vanrhynsdorp. Potberg mooi vir blomme en etes."

Vanrhynsdorp

Aant Dorpseind

"Sentraal geleë vir blommekyk."

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"Ou, rustige dorp, met verskeie opsies om te besoek. "

Vanrhynsdorp

Clear Water Oasis Guest Farm

"Sal beslis weer besoek."

Vanrhynsdorp

Van Rhyn Guest House

"Suited us perfectly as we were travelling through to see the flowers and it was a good, central stop."

Vanrhynsdorp

Clear Water Oasis Guest Farm

"Lekker sentraal geleë vir oorslaap op pad na bestemming en besienswaardighede."

Vanrhynsdorp

Maskam Guest Farm

"Genoeg besienswaardighede in en om die dorp!"

Page
Page 8 - Showing 211 to 240
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers