Verified Reviews
White River Country Estate
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in White River Country Estate
Rated 4.5 out of 5 based on 17 reviews.
"Dit is baie goed versorg en die veiligheid laat jou gemaklik voel, en die natuurskoon is fantasties."
"Die estate is 'n baie mooi plek, pragtige natuurskoon, en dit is 'n residensiële landgoed met permanente inwoners, so die sekuriteit is baie streng. Iets wat wel ‘n bietjie pla is die landgoed se ingange (beide hekke) is op donker paaie geleë wat dit bietjie moeilik maak om te vind in die aand."
"Baie netjiese plek, toegang tot die estate se geriewe is 'n pluspunt! Gholf, tennis, swembad, muurbal ens."
"Dis 'n mooi rustige landgoed, ideaal vir gholfspelers. Dit is ook heerlik vir laatmiddag-stappies. "
"What a beautiful estate - quiet, relaxed, upmarket, a home away from home, perfect stopover, easy access to Kruger, Nelspruit, White River, airport, shops and restaurants."