Successfully reported

Verified Reviews

Windhoek

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Windhoek

Rated 4.3 out of 5 based on 40 reviews.

Windhoek

Hotel Pension New Nouveau

"Ietwat oorbevolk, maar word opgemaak deur vriendelike hulpvaardige inwoners. Pragtige omgewing ten spyte van ongekende droogte toestande. As jy een keer daar was wil jy weer gaan!"

Windhoek

Eden Chalets

"Pragtige stad!"

Pioneers Park, Windhoek

Merwe's Inn

"Opvallend veilig voorgekom en baie meer netjies as waaraan ek gewoond is."

Windhoek

Eden Chalets

"Windhoek se mense was vriendelik en hulpvaardig. Wees egter bedag - nie alle winkels aanvaar kredietkaarte nie. Hosea Kutako Lughawe was een van die laagtepunte op ons reis gewees - beknopte aankomssaal, swak geriewe, afwesigheid van basiese winkels (na 'n lang wag by immigrasie en vir bagasie, is mens goed dors)."

Eros, Windhoek

UrbanCamp

"Kyk, dit bly 'n stad en is besig, maar dit is skoon en alles in bekombaar naby aan die verblyf."

Klein Windhoek, Windhoek

Hotel Pension Casa Africana

"Dit is 'n baie mooi en rustige plekkie. Sal baie beslis weer kom. "

Windhoek

Eden Chalets

"Baie om te sien en te ervaar in Windhoek."

Windhoek

Eden Chalets

"Vriendelik en jy voel veilig (versus RSA). Baie om te sien. "

Eros, Windhoek

UrbanCamp

"Eros is 'n woongebied en bied nie veel vir toeriste nie alhoewel die kamp baie goed geleë is."

Windhoek

Bateleur Self-Catering

"'n Pragtige stad. Dit is 'n besoek werd. "

Page
Page 2 - Showing 31 to 40
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers