Successfully reported

@ 336 Bourke

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Lidia S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Gemaklik, vriendelike ontvangs, stil, privaat. Ek het lekker gebly en alles soos geadverteer was beskikbaar. Ek sou dit waardeer het om vooraf kommunikasie te kry oor hoe om toegang tot die perseel te kry. 'n Groter, meer sigbare bord by die hek sal dit makliker maak vir 'n vreemde persoon om die ingang in die donker te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Botes B
1 nag
5.0
Sep 2025

Gesukkel om te slaap omdat die kamer baie verlig was. Oorkant die gastehuis is 'n woonstelblok met helder skerp ligte op die mure gemonteer. Die kamer het spierwit gordyne en gevolglik is die kamer baie verlig, wat dit moeilik maak om rustig te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel C
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Heerlik gewees. Baie naby aan CBD. Baie lekker gebly. Stil buurt. Doodstil na 23:00 in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mercia
@ 336 Bourke
Baie dankie Dis heerlik om gaste soos jou by ons gastehuis te ontvang Ons hoop om jou gou weer te sien Groete Mercia

Marvin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Huis weg van die huis gevoel. Baie lekker veilige omgewing, vriendelike en behulpsame werkers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sidney B
1 nag
5.0
Jun 2025

Extremely enjoyable. Very pleasant. Neat, clean and quiet. Bathroom was spotless. Nice to have access to a microwave in the kitchen, and a mini fridge in the bedroom for my milk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie skoon en netjies waarde vir geld. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine M
1 nag
5.0
Mei 2025

Awesome. It was amazing. I will recommend it to more people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Comfortable and affordable. This guest house is clean, spacious, and peaceful, perfect for relaxation. It’s family-friendly, easily accessible, affordable, and hosted with warmth.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelo H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Will definitely stay at 336 Bourke again. William was friendly and helpful. The place is well kept and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline Anne D
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Great location and budget friendly. The stay was lovely, with a very helpful housekeeper. Lovely personality. The guesthouse is right up the street from Zuid Afrikaans Hospital and very close to Groenkloof Hospital. Great place to stay if you need an affordable stay close to these hospitals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Mercia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 336 Bourke Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe90850c1e7ddf4cd96959408625c86c72994ee28f07fd367de16f497fb47f1589f038a5f438a3858b4e03f3cff78fea70aa9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 336 Bourke Street Muckleneuk 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7648562 28.2057169

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang