Successfully reported
+28

@ 336 Bourke

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 336 Bourke Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ 336 Bourke bied verblyf in Pretoria. Dit is naby Zuid-Afrikaans-hospitaal, Life Groenkloof Hospitaal, Groenkloof Plaza, Sanpark Groenkloof-natuurreservaat, die Universiteit van Pretoria en Lukasrand-toring. Dit is ook naby restaurante en winkels.

Die verblyf bied 4 eenhede wat die Madrid Room, London Room, Lisbon Room en Athens Room insluit. Al die kamers het gemaklike beddens en die badkamers het 'n stort of bad, toilet en wasbak. Die eenheid is oopplan en het 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n etenstafel.

Daar is gratis WiFi en 'n TV in die eenhede, asook veilige parkeerplek en braaigeriewe op die perseel.

Gaste kan fietsry, bergfietsry, voëlkyk, tennis speel en swem.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Lidia S
5.0
Gemaklik, vriendelike ontvangs, stil, privaat. Ek het lekker gebly en alles soos geadverteer was beskikbaar. Ek sou dit waardeer het om vooraf kommuni...
Sien meer
Sep 2025
Botes B
5.0
Gesukkel om te slaap omdat die kamer baie verlig was. Oorkant die gastehuis is 'n woonstelblok met helder skerp ligte op die mure gemonteer. Die kamer...
Sien meer
Sep 2025
Wessel C
5.0
Heerlik gewees. Baie naby aan CBD. Baie lekker gebly. Stil buurt. Doodstil na 23:00 in die aand.
Aug 2025
Marvin K
Saam met lewensmaat
5.0
Huis weg van die huis gevoel. Baie lekker veilige omgewing, vriendelike en behulpsame werkers.
Jul 2025
Sidney B
5.0
Extremely enjoyable. Very pleasant. Neat, clean and quiet. Bathroom was spotless. Nice to have access to a microwave in the kitchen, an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Mercia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 336 Bourke Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Gaste dink @ 336 Bourke het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 336 Bourke Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe90850c1e7ddf4cd96959408625c86c72994ee28f07fd367de16f497fb47f1589f038a5f438a3858b4e03f3cff78fea70aa9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 336 Bourke Street Muckleneuk 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7648562 28.2057169

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang