Silver Tides Seaside Accommodation
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 481 Marine drive, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Silver Tides bied selfsorgverblyf wat geskik is vir vakansiegangers en sakelui. Geniet gerieflike kamers en hartlike gasvryheid wat net 100 m van die strand af geleë is en ideaal geleë is na 'n verskeidenheid plaaslike restaurante en winkels. Dit is die ideale verblyf.
Die verblyf bestaan uit 2 woonstelle op die boonste verdieping en 2 woonstelle op die grondvloer, asook 'n ruim strandhuis. Elke eenheid is smaakvol versier en volledig toegerus en word daagliks gediens. Alle eenhede het WiFi-toegang.
Al die bogenoemde eenhede word daagliks skoongemaak behalwe oor naweke en openbare vakansiedae teen geen bykomende koste nie. Hulle is 17 km vanaf Ushaka Marine World, 14 km vanaf die ICC en 47 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 481 Marine drive, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Silver Tides Seaside Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 481 Marine drive, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang